Corpus: afr_wikipedia_2016_300K

Other corpora

2.5.7 Distribution of Letter G in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 23033 100px 100px 'n Chloraat is 'n sout wat die -ioon bevat, wat die suurres van chloorsuur is. Chlorate is baie sterk oksideerders en die oksidasietoestand van die sentrale chlooratoom is 5+ (V).
1 50354 10 Grootste diamante wat ontdek is So word die diamantrekords herskryf.
2 59638 '¼'Evolusie : kernpunte van die moderne afstammelingsleer onder die soeklig''.
3 51786 100px 'n Dodekaëder is 'n platoniese vaste liggaam (veelvlak) wat uit twaalf gelyke vyfhoeke bestaan wat in 20 hoekpunte ontmoet.
4 39994 10 Holloway Circus 10 Holloway Circus is 'n wolkekrabber wat in 2006 in Birmingham voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 121,5 meter en 39 verdiepings.
5 28538 11. Gelukswiel: Sikliese verandering en nuwe inisiatiewe Die gelukswiel is gewoonlik 'n wiel met agt speke.
6 19802 1058 – 18 Desember 1111 ; Persies : ابو حامد محمد ابن محمد الغزالی), ook bekend onder die naam Algazel in die westerse wêreld, was 'n Islamitiese teoloog, regsgeleerde, filosoof, kosmoloog, sielkundige en mistieke van Persiese afkoms.
7 11484 1.0.3 is op 13 Augustus 2004 vrygestel en was die laaste weergawe wat op Mac OS X v10.2 gewerk het terwyl 1.3.2, wat op 12 Januarie 2006 vrygestel is, die laaste weergawe was wat op Mac OS X v10.3 gewerk het.
8 6994 18de eeu Teen die einde van die 17de eeu en aan die begin van die Verligting is kranksinnigheid toenemend beskou as ’n organiese fisieke verskynsel met geen geestelike verbintenis en geen morele verantwoordelikheid nie.
9 4119 18de-eeuse agteruitgang Ná die vereniging van Engeland en Skotland in 1707 het die paleis sy hooffunksies verloor, hoewel dit gebruik is vir die verkiesing van Skotse verteenwoordigers in die Britse hoërhuis.
10 2162 15 Mei 1750: Die kaptein roep die skeepsraad bymekaar om hulle opinie te hoor of hulle in die donker verby 'n gevaarlike deel gaan vaar, in die rigting van Kopenhagen, en of hulle gaan wag tot die volgende oggend.
11 1146 12. Geregtigheid: Gebalanseerde visie en regverdigheid Geregtigheid of aanpassing word voorgestel deur 'n dame wat 'n stel skale vashou.
12 503 Aangesien die meeste geskiedenisinskrywings en notas in daardie dae deur monnike gedoen is, is dit verstaanbaar waarom die Wikings altyd in so 'n swak lig gestel is. Togte van die Wikings Die eerste togte dagteken uit die einde van die agtste eeu.
13 238 Aangesien die meteorologiese omstandighede gunstig was vir die vorming van 'n groter storm, het die laagdrukgebied reeds teen die oggend van 24 Augustus orkaansterkte bereik en is voortaan "Katrina" genoem.
14 127 Aan die einde van die Birmingham-veldtog, het King en ander burgerregteleiers die grootste betoging wat ooit ter ondersteuning van die Burgerregte van Amerikaanse Negers gehou is, gereël.
15 57 Agtergrond Die Londense Sendinggenootskap en die Glasgowse Sendinggenootskap het reeds aan die begin van die 19de eeu sendingwerk begin doen in die gras- en bosryke wêreld waarin die gemeente Alice later gestig sou word.
16 18 Agteruitgang Die afstigting het daartoe gelei dat intensiewer bearbeiding 'n besliste oplewing op geestelike gebied tot gevolg gehad het, onder meer wat lidmate se belangstelling in die sending betref het.
17 6 Brixton en NG gemeente Johannesburg-Wes het in 1993 as NG gemeente Vergesig saamgesmelt, daarna is NG gemeente Langlaagte en NG gemeente Crosby-Wes by Vergesig ingelyf.
18 1 Gronddegradasie behels die afname in grondproduktiwiteit wat ontstaan weens langdurige erosie, oorbeweiding, oorverbouing, ontbossing, versouting van besproeiingsgrond, ongunstige pH-vlakke, vernietiging van grondorganismes en demineralisering.
3665 msec needed at 2017-11-21 09:14